Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300946 | Published: December 1, 2014 | Paperback

Die groot sand en ander stories

Die groot sand en ander stories

Regular price R 225
Regular price R 0 Sale price R 225
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Die groot sand en ander stories kry die leser die geleentheid om verhale te lees wat onder meer in Ster, Die Brandwag, Republikein en Huisgenoot verskyn het. Die titelverhaal, Die groot sand, speel af in die genadelose Namibwoestyn waar twee diamantsmokkelaars hul buit gaan haal. Ná 'n moordende staptog kry hulle die diamante, maar 'n sandstorm steek op. Onder die gekerm en geloei van die wind besef een van die smokkelaars dat daar net genoeg water oor is vir een man ... Trek die koffiekan nader en lees ook oor 'n olifantjag in Angola, oor die vul wat treine gejaag het en die fabel oor die leeumannetjie wat Oukat moes opvolg.

Author Doc Immelman

View full details