1
/
of
1
ISBN: 9781485301110 | Published: March 1, 2015 |
Die vallei van die Windmeulens
Die vallei van die Windmeulens
Author:Noelia Blanco
Author:Valeria Docampo
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In die Vallei van die Windmeulens het die mans, vroue en kinders soos al die ander mans, vroue en kinders in die wêreld geleef. Tot die dag wat die Volmaakte Masjiene opgedaag het. Danksy die Volmaakte Masjiene was alles van daardie dag af volmaak. Dit was slegs nodig om 'n knoppie te druk om in 'n volmaakte wêreld te leef.
Dit was van daardie dag af dat almal ophou droom het. Maar het almal ophou droom?
Author Noelia Blanco
Author Valeria Docampo
Share
