Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485301134 | Published: November 1, 2015 |

Spaghetti vir die jeti

Spaghetti vir die jeti

Illustrator:Lee Wildish
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'Hiep hoera!' skree Janneman.
'Oplaas het ek my jeti!'
Maar die monster grom en brom verstom:
'My naam is liewe Bettie!'
Kom soek saam met Janneman na die jeti. Met net 'n kaart, 'n warm mus en 'n blik spaghetti in sy rugsak, klim Janneman teen 'n berg uit en as hy bo kom, sien hy dadelik die jeti! Maar wag so bietjie ... kyk net daardie lipstiffie! Kan dit regtig die jeti wees? Spaghetti with the yeti is in 2013 benoem vir die Roald Dahl Funny Prize. Dié snaakse avontuurverhaal is nou in Philip de Vos se sprankelende Afrikaanse rymvertaling beskikbaar!

View full details