ISBN: 9781485301196 | Published: March 1, 2015 |
Ruwe Berg
Ruwe Berg
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Daar was eendag... lank gelede, of miskien gister eers ... 'n legendariese berg. Niemand wat teen die berg uitgeklim het, was ooit weer soos voorheen nie. Gevolglik is almal in die land te bang om teen die berg uit te klim. Mense vermy dit selfs om naby die berg te kom. Ten spyte daarvan wil iemand opklim. Maar reeds aan die voet van die berg verwelkom 'n bordjie hom waarop geskryf staan: 'Sien, as jy kan.' - Die man steek vas, maar gaan dan tog verder en begin om tree vir tree na die pad onder sy voete te kyk. Wat kan hy te wagte wees? Die Ruwe Berg is die gelykenis van 'n boekkunstenaar.
Author Einar Turkowski
Share
