Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485301202 | Published: July 24, 2018 |

Die geheim van die woud

Die geheim van die woud

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Die geheim van die woud lees 'n ma vir haar kinders, Amelie en Roland, elke aand dieselfde storie. Sy vertel van die twee konyntjies, Oortjies en Tongetjie, en 'n woud waar die wolwe vriende is van die konyne en hulle nooit seermaak nie. Soos in elke woud is daar in hierdie verhaal ook 'n wolf. Sy is egter blind en bekommerd dat sy nie na haar welpies sal kan omsien wanneer hulle gebore word nie. Soos die ma die verhaal vertel, word die twee kinders as't ware Oortjies en Tongetjie en verander die kamer in die magiese woud. Die metafoor van die herstel van die verbond tussen mens en dier word op subtiele en verbeeldingryke manier daardeur verken.

Die geheim van die woud is nie 'n verhaal oor bang hasies en wrede wolwe nie, maar 'n verhaal wat vertel van moederliefde, die verbeeldingswêreld van 'n kind en die herstel van die ewewig van die natuur.

View full details