Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485301219 | Published: November 1, 2015 |

Ek wens ek was ... dink die meerkat

Ek wens ek was ... dink die meerkat

Illustrator:Stefanie Jeschke
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Na links ... reguit vorentoe ... na regs ... reguit vorentoe ... na links ... waaksaam bespied die meerkat sy omgewing.
Hy bewonder sy bure in die dieretuin: die sjimpansees wat die hele dag lawwe dinge aanvang, die bere wat so sterk is, en natuurlik die koning van die diere, die leeu. Wanneer daar skielik 'n gevaarlike skaduwee te voorskyn kom, kruip die meerkat die vinnigste weg. Het dié klein vent maar geweet hoeveel hy daarvoor deur die ander diere bewonder word, sou hy van verassing bollemakiesie slaan!
'n Boek vir verskuilde helde en meerkatliefhebbers.

Author Werner Holzwarth

Illustrator Stefanie Jeschke

View full details