Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485301240 | Published: January 1, 2015 |

Lewende planeet: Verstaan en bewaar biodiversiteit

Lewende planeet: Verstaan en bewaar biodiversiteit

Regular price R 125
Regular price R 0 Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ontdek die aarde se uiteenlopende landskappe en interessante bewoners in hierdie leersame boek. Al is die teks vir jong lesers saamgestel, is hierdie die perfekte bron van inligting vir enigiemand wat belangstel om ons planeet se unieke biodiversiteit te verstaan en te bewaar. Die kombinasie van leersame, toeganklike inhoud (nagevors deur kenners verbonde aan die Montréal Biodôme) en treffende visuele materiaal gee lesers 'n blik op ons verstommende planeet - en gee ook noodsaaklike insig in die invloed wat menslike aktiwiteite op die aarde het.
Die teks bevat onder meer:
- Praktiese voorstelle vir wat elkeen kan doen om ons planeet se uitsonderlike diversiteit te help bewaar.
- Kaarte wat die planeet se belangrikste natuuromgewings aandui.
- Byna 350 dier- en plantspesies word belig.
- Ongelooflike feite en rekords in die natuur.
Tien belangrike natuurlike omgewings word verken:
Tropiese woude - Grasvlaktes en savannas - Woestyne - Naaldbosse en gematigde woude - Poolstreke
Berge en grotte - Eilande - Oseane - Varswateromgewings - Kunsmatige habitats
Sluit ook 'n woordelys, gedetailleerde indeks en selfdoen-aktiwiteite in vir ontluikende ekoloeë in.

View full details