Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485301271 | Published: January 1, 2015 |

Hoe om jou draak te tem 06 - 'n Held se gids tot dodelike drake

Hoe om jou draak te tem 06 - 'n Held se gids tot dodelike drake

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Harwarrus verdwaal in die Grilgil Bibliotekaris se doolhof van die dood met 'n horde Deurboor-drake en Mallemaai die Moordman op sy spoor. Harwarrus se verjaardag is beslis nié so stil en rustig soos hy gehoop het nie.
'n Fantastiese fantasiewêreld van drake, Wikings en groot chaos.'
Lovereading4kids
Ingesluit: 'n Drakonese woordeboek

View full details