Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485301295 | Published: November 1, 2014 |

Die klein spokie

Die klein spokie

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Elke nag wanneer die raadhuishorlosie van Uilenburg twaalfuur slaan, word die klein spokie wakker. Hy speel en baljaar al om die kasteel en vergaap hom aan die stad in die silwer maanskyn. Een middernag uiter hy die wens aan sy vriend Oehoe-Sjoehoe dat hy tog so graag die stad in die daglig sou wou sien. Sy vriend waarsku hom daarteen, maar probeer om sy droom waar te laat word. Wanneer sy droom dan onverwags een dag waar word, is dit nie soos hy dit gewens het nie en allerhande snaakse dinge gebeur in die stad Uilenburg!
Te danke aan die sukses van hierdie verhaal, het die Duitse media in 2013 'n rolprent daarvan vervaardig wat in 2013 verskyn het as Das kleiner Gespenst.

View full details