Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485301325 | Published: June 1, 2015 |

Voetspore op die ewenaar

Voetspore op die ewenaar

Regular price R 360
Regular price R 0 Sale price R 360
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Voetspore op die ewenaar vertel van Johan Badenhorst en sy Voetsporespan se agtste reis deur Afrika. Hierdie keer pak hulle 'n reis op die ewenaar aan: 'n reis wat begin in Kenia, kronkel deur Uganda en eindig in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Soos gewoonlik het die Voetsporemanne geen tekort aan avontuur, en hierdie keer selfs aan gevaar, nie. Hulle ontmoet president Barack Obama se ouma in Kenia, klim 'n deel van die Ruwenzoriberge in Uganda, bring 'n dag by die pigmeë by Epulu in die DRK deur en sluit die reis af met 'n onvergeetlike bootvaart op die Kongorivier.
Johan Badenhorst is 'n bekende televisiepersoonlikheid, programvervaardiger en ervare avonturier. Hy is die eienaar van KewTV Produksies en die leier van die Voetsporespan.

View full details