1
/
of
1
ISBN: 9781485301721 | Published: November 1, 2015 |
Vrolik
Vrolik
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Mies van Hout
Regular price
R 140
Regular price
R 0
Sale price
R 140
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Byna woordlose prenteboek vir jong kinders van 3-6 met helderkleurige visse wat verskillende emosies uitbeeld - van opgewonde tot hartseer, van verleë tot trots, en van kwaad tot gelukkig. Die visse en die enkele woorde van die emosies wat elkeen uitbeeld is deur die bekende kinderboekillustreerder Mies van Hout met oliepastel en waskryt op 'n swart agtergrond in haar kenmerkende ekspressiewe styl geteken.
Author Mies van Hout
Share
