1
/
of
1
ISBN: 9781485301745 | Published: November 1, 2015 |
Vriende
Vriende
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Mies van Hout
Regular price
R 60
Regular price
R 190
Sale price
R 60
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'n Byna woordlose prenteboek vir jong kinders van 3-6 met kleurvolle monsters wat ware vriende is. Hulle speel, lag en liefkoos mekaar, maar hulle soek ook skoor met mekaar, en maak dan weer vrede. Die dinamiese illustrasies en woorde is deur die bekende kinderboekillustreerder Mies van Hout met oliepastel en waskryt op 'n swart agtergrond in haar kenmerkende ekspressiewe styl geteken. Dit beeld herkenbare verhoudings vir klein monstertjies uit.
Author Mies van Hout
Share
