ISBN: 9781485301790 | Published: November 1, 2015 |
Neem gerus
Neem gerus
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die wind skep die nota en dit kom op meneer Snippel se fiets te lande.
Meneer Vogel is vreeslik bly hieroor.
Hy vra: 'Kan dit waar wees? Kan ek dit sommerso saamneem?'
Meneer Snippel pluk nog appels in die boom en roep van bo uit die takke:
'Ja, sekerlik, neem gerus, neem gerus!'
'Dankie!' roep meneer Vogel.
'Tot siens!' roep albei, en meneer Vogel ry met die fiets weg.
Meneer Snippel sit 'n nota met die woorde 'Neem gerus' op 'n mandjie appels sodat sy bure daarvan sal saamneem, maar as die wind die briefie skep, lei dit tot 'n reeks misverstande ...
Author Lorenz Pauli
Illustrator Miriam Zedelius
Share
