ISBN: 9781485301806 | Published: March 1, 2015 |
Die draakdief
Die draakdief
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
As 'n wintertowenaar probeer om al die draakeiers te steel, is daar net een mens wat 'n stokkie daarvoor kan steek: Gideon, natuurlik! Sal hy dit regkry om die laaste eier onder die towenaar se neus uit te steel?
M.P. Robertson is die skrywer en illustreerder van 'n hele paar bekroonde prenteboeke soos Hieronymus Betts and his Unusual Pets (Tobie Welgemoed en sy ongewone troetelgoed, Protea 2011), The Egg (Die eier, Protea 2011) en Food chain (Viskos, Protea 2011). Hy woon in Bradford-on-Avon, naby Bath, saam met sy lewensmaat Sophy Williams (ook 'n illustreerder) en hul twee seuns.
Author M.P. Robertson
Illustrator M.P. Robertson
Share
