Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485301875 | Published: July 1, 2015 | Paperback

Asterix en die Speelplek van die Gode 17

Asterix en die Speelplek van die Gode 17

Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Julius Caesar is vasbeslote om Asterix-hulle se woud te ontbos en te omskep in 'n moderne woonkompleks vir die Romeine, met die naam die Speelplek van die Gode. Cosinus is die talentvolle jong argitek wat die projek onderneem en hy dryf die slawe om die bome uit te trek en te begin bou. Eers probeer Asterix-hulle die bouproses verhinder, maar besef dat die slawe benadeel word. Die Speelplek van die Gode word gebou en die Romeine trek in. Hoe gaan die Galliërs hul geliefde woud met wildevarke terugkry?

Author René Goscinny

Author Asterix

Illustrator Albert Uderzo

View full details