ISBN: 9781485301981 | Published: July 1, 2015 |
Lillie die heksie by Dracula se kasteel
Lillie die heksie by Dracula se kasteel
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Lillie lees op 'n dag 'n gruwelike boek oor vampiere. Maar moenie dink dit skrik Lillie af nie! Inteendeel. Lillie is mos vir niks bang nie en sy besluit om Transsilvanië te besoek om die gevreesde skepsels met haar eie oë te sien. Gewapen met knoffel, houtdolke, sonbrille en nog wat, doen sy die heksesprong en beland binne-in Dracula se kasteel! Sal sy die moedelose inwoners van BraÅŸov kan help? En self uit Dracula se kloue kan bly?
Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wêreld. Met totale wêreldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Dié selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer.
Author Knister
Share
