Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485302209 | Published: June 1, 2015 |

Narnia 7 Die laaste geveg

Narnia 7 Die laaste geveg

Author:C.S. Lewis
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Die laaste geveg - die sewende en laaste aflewering in Die kronieke van Narnia - keer Jill en Eustace terug na Narnia om dié magiese land te red van ondergang. Die slinkse aap Swendel het die donkie Warboel verlei om hom met 'n leeuvel te vermom en die diere en dwerge te laat glo hy is die ware Aslan. Chaos dreig en oorlog tussen die Narniane en die Kalormene is onafwendbaar. Sal die kinders Narnia van ondergang kan red?

Die laaste geveg is danksy Kobus Geldenhuys se uitmuntende vertaling nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar.

Author C.S. Lewis

View full details