Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485302261 | Published: November 1, 2015 |

Is dit al?

Is dit al?

Illustrator:Kees de Boer
Regular price R 70
Regular price R 200 Sale price R 70
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'My fiets het altyd pap bande gehad.'
'Bande? Bánde? Jy was gelukkig. My fiets hét nie eens bande gehad nie. Ek het op 'n fiets met houtwiele gery. En die saal was altyd 'n bietjie los.'
'Is dit al? My fiets het vierkantige houtwiele gehad, geen saal nie en slegs één pedaal.'

Dirk kuier by sy oupas, maar hy moet steeds skool toe gaan. Daarom het sy oupas vir hom 'n fiets aanmekaargesit. As Dirk versigtig uitwys dat die fiets 'n bietjie lendelam is, begin die oupas grootpraat oor die teëspoed wat húlle moes trotseer om betyds by die skool uit te kom. 'n Skreeusnaakse verhaal!

Author Jan Paul Schutten

Illustrator Kees de Boer

View full details