Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485302360 | Published: November 1, 2015 |

Toe pappa klein was, was daar dinosourusse

Toe pappa klein was, was daar dinosourusse

Illustrator:André Bouchard
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Het jy al ooit gewonder hoe die wêreld gelyk het toe jou pa klein was? Was daar al dinge soos skole, kantore,
yskaste en TV's? Hoe het mense vir mekaar sonder e-pos boodskappe gestuur? Het hulle regtig doodgegaan van iets soos verkoue omdat daar nog nie medisyne was nie?
Die skrywer neem die leser terug na prehistoriese tye waar die wêreld baie meer primitief en gevaarlik was. Groot illustrasies in waterverf en bruin potlood word telkens met 'n gepaste skreeusnaakse kort sin vergesel.

'n Skreeusnaakse boek vir kinders wat vermoed dat hulle pa's uit 'n ander wêreld kom.

Author Vincent Malone

Illustrator André Bouchard

View full details