Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485302957 | Published: October 1, 2015 |

Dirkie verjaar

Dirkie verjaar

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Dis 'n spesiale dag: Dirkie verjaar!
Hy staan lekker vroeg op en help vir Mamma om alles vir die verjaardagpartytjie gereed te kry.
Toe Dirkie se partytjie begin, is Annie nie daar nie ...
Is sy nog op pad? En wag daar nog ander verrassings op Dirkie?

Dirkie (oftewel Rikki soos hy in Nederland genoem word, Nicky in Duitsland, Benji in Frankryk of sommer net Flop-Ear in Amerika) is die skepping van Guido van Genechten. In 1998 wen Van Genechten met hierdie boek die Prijs van de Stad Hasselt, die belangrikste internasionale wedstryd in België vir kinderboek-illustreerders. Sedertdien is hy voltyds besig om nuwe karakters te skep waarmee hy die harte van peuters en kleuters verower. Sy prenteboeke is in meer as 30 lande beskikbaar.

View full details