Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485302964 | Published: October 1, 2015 |

Dirkie word ouboet

Dirkie word ouboet

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Net ná sy verjaardag kry Dirkie groot nuus.
Mamma en Pappa vertel hom dat daar 'n babatjie op pad is.
Dirkie word ouboet! Dirkie is dolgelukkig daaroor, maar ook 'n bietjie teleurgesteld: Die baba kom eers ná die winter, hy moet dus nog lank wag ...
Uiteindelik word dit lente en die appelboom bot.
En op 'n mooi oggend breek die oomblik aan!
'n Wonderlike familieverhaal oor Dirkie wat vir 'n bababoetie wag. Of is dit 'n sussie?

Dirkie (oftewel Rikki soos hy in Nederland genoem word, Nicky in Duitsland, Benji in Frankryk of sommer net Flop-Ear in Amerika) is die skepping van Guido van Genechten. In 1998 wen Van Genechten met hierdie boek die Prijs van de Stad Hasselt, die belangrikste internasionale wedstryd in België vir kinderboek-illustreerders. Sedertdien is hy voltyds besig om nuwe karakters te skep waarmee hy die harte van peuters en kleuters verower. Sy prenteboeke is in meer as 30 lande beskikbaar

View full details