ISBN: 9781485302971 | Published: May 1, 2015 |
Water op Mispah
Water op Mispah
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Nog 'n lekkerlees liefdesverhaal van Dot Serfontein.
Emma is baie ongelukkig getroud en kinderloos. Haar lewe neem egter onverwagte draaie wanneer 'n boer, Van Greunen, op hul plaas kom boor vir water. Sy staan voor 'n moeilike keuse: Moet sy getrou bly aan haar man en hul ongelukkige huwelik voortsit, of moet sy haar hart volg?
Dot Serfontein is op 30 April 1925 gebore. In 1949 word sy aangestel as redakteur van Die Volksblad en begin ook kortverhale vir Sarie Marais skryf. Haar vervolgverhaal, Liefde in die kwepertyd, verwerf gou gewildheid en word in 1960 as haar eerste boek gepubliseer. Hierop volg verskeie boeke. Dot ontvang in 1982 die Helpmekaar-prys vir gewilde prosa en later oorhandig die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum in Bloemfontein 'n oorkonde aan haar.
Author Dot Serfontein
Share
