Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485303480 | Published: November 1, 2015 |

Luitenant Lafras Cuyper 2

Luitenant Lafras Cuyper 2

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Hierdie is die tweede boek in dié reeks. Die boeke is propvol opwinding, spanning en avontuur!

Binne twee jaar word Lafras luitenant op die kaperskip Jeanette. Toe die skip uitseil na die eiland waar 'n skat begrawe lê, volg twee vyandige skepe hom en Lafras moet veg om die skat te behou.

Die verhaal van Lafras Cuyper is op feite gebaseer.

View full details