Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485303510 | Published: November 1, 2015 |

Lafras Cuyper en die Hirondelle 3

Lafras Cuyper en die Hirondelle 3

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Karl Kielblock het verskeie boeke geskryf, waaronder die Lafras Cuyper-reeks baie bekend is en wyd versamel word. Dit handel oor seeavonture in diens van twee oorlogvoerende moondhede vroeg in die 19de eeu. Hierdie is die derde boek in dié reeks. Die boeke is propvol opwinding, spanning en avontuur!

Tydens die Napoleontiese oorloë word Lafras gevra om 'n Franse gesant na Indië te neem aan boord sy korvet, Hirondelle.

Die verhaal van Lafras Cuyper is op feite gebaseer.

View full details