Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485303725 | Published: March 1, 2016 |

Jasper se plaasvakansie (03)

Jasper se plaasvakansie (03)

Author:Jasper
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van dié gewilde reeks.

Hierdie is die derde titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke!

Jasper gaan kuier op die plaas en wat 'n avontuur is dit nie! Van jagluiperds jag tot hoenders vang - Jasper geniet hom gate uit!

Kom deel in die avonture van Jasper!

Author C.F. Beyers-Boshoff

Author Jasper

View full details