Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485303756 | Published: September 1, 2016 |

Jasper en die ruimtemanne (05)

Jasper en die ruimtemanne (05)

Author:Jasper
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van dié gewilde reeks.

Hierdie is die vyfde titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke!

Jasper en Ferdinand onderneem onverwags 'n verbluffende, indrukwekkende reis na die buitenste ruim. Hulle maak kennis met vlieënde pierings en ruimtemanne, en verken die planeet Mars. Maar is die ruimtemanne hulle goedgesind en sal hulle die ruimtemiere kan uitoorlê? En die belangrikste van als: Kan hulle lewe op aarde van uitwissing red?

Kom deel in die avonture van Jasper!

Author C.F. Beyers-Boshoff

Author Jasper

View full details