Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485303848 | Published: October 1, 2016 |

Jasper die atleet (06)

Jasper die atleet (06)

Author:Jasper
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke.

Hierdie is die sesde titel. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke!

Leliesvlei se atletiekbyeenkoms lê om die draai en net die heel beste atlete sal kwalifiseer om later in Kaapstad te gaan deelneem. Dit was nog altyd Jasper se groot droom om Tafelberg te sien en in die groot, onrustige branders van die see te swem! Hy begin dadelik pligsgetrou oefen, maar besef gou dat hy spykerskoene benodig as hy 'n ware 100 meter-naelloper wil wees. Hoe op aarde sal hy dit kan bekostig? En sal sy harde oefening vrugte afwerp?

Kom deel in die avonture van Jasper!

Author C.F. Beyers-Boshoff

Author Jasper

View full details