Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485303879 | Published: November 1, 2016 |

Jasper in die Wildernis (08)

Jasper in die Wildernis (08)

Author:Jasper
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke. Hierdie is die agste titel in die Jasper-reeks. Jasper en Mossie kry die opwindende geleentheid om saam met 'n jaggeselskap Bosveld toe te gaan. Hulle slaap in tente, maak koffie oor 'n vuur en hou snags wag sodat wilde diere nie die kampterrein binnekom nie. Jasper wil egter graag saam met die grootmanne jag, maar blykbaar is hy nog te jonk. Hy stem dus gretig in toe die inboorlinge sy hulp vra om die wreedaardige leeu, wat chaos in hul stat veroorsaak, te vang. Maar is die dorpsjapie opgewasse vir so 'n groot taak?

Author C.F. Beyers-Boshoff

Author Jasper

View full details