Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485304135 | Published: September 1, 2015 |

Hoekom die walvisse gekom het

Hoekom die walvisse gekom het

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'Die Voëlman toor en vervloek mense. Moenie met hom praat nie. Bly ver van hom af weg.'
Gracie en Daniel word gewaarsku om nie naby die Voëlman te kom nie, maar 'n boodskap in die sand laat hulle besef dat hy anders is as wat almal dink.
Hulle verdwaal een nag in digte mis en beland alleen op 'n verlate eiland. Is die Voëlman se stories waar? Is die plek vervloek?
''n Storie ryk aan raaisels en bygeloof.' - Joanna Carey

View full details