Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485304173 | Published: September 1, 2015 |

Plakpoppies: Modes van lank gelede

Plakpoppies: Modes van lank gelede

Illustrator:Stella Baggott
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belangstel. Jong dogtertjies kan op 'n prettige en leersame wyse met mode kennismaak deur hierdie aanvulling tot die gewilde 'Sticker Dolly Dressing' reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Die manlike en vroulike poppe kan aangetrek word in outentieke klere deur meer as 200 plakkers te gebruik. Temas sluit in die Antieke Egipte, Antieke Rome, Antieke Sjina, Engeland in die Middeleeue, Spanje in die 1500's, die Victoriaanse tye en die minirokkies van die 1960's. Dit is die tweede boek in die reeks wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan 'n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.

DIE ONTWERPER
Stella Baggott is 'n Britse kinderboekillustreerder en keramiekkunstenaar, gebaseer in Londen. Sy het die meeste van die boeke in die 'Sticker Dolly Dressing' reeks ontwerp.

DIE SKRYWERS
Lucy Bowman is 'n erkende kinderboekskrywer van veral plakker- en aktiwiteitsboeke vir kinders. Louie Stowell is 'n gepubliseerde skrywer, samesteller en kinderboekredakteur.

View full details