Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485304289 | Published: May 1, 2017 | Paperback

Asterix en die Koperpot 13

Asterix en die Koperpot 13

Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Galliese stamhoof, Tweegesix, vra vir Allamapstix om sy koperpot vol geld te bewaar en uit die Romeine se hande te hou. Asterix hou wag by die pot, maar dit en die geld word gesteel. Asterix en Obelix moet nou maniere vind om geld in te bring sodat hulle die skade aan Tweegesix kan terugbetaal. Hulle doen enigiets: neem deel aan gladiatorkompetisies, is akteurs in 'n teaterproduksie en beroof selfs 'n bank! Sal hulle die geld kan terugbetaal en uitvind wie sit eintlik agter die kroekspul?

Author René Goscinny

Author Asterix

Illustrator Albert Uderzo

View full details