Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485304296 | Published: April 1, 2016 |

Meisie op die Bus

Meisie op die Bus

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Doc Immelman is alombekend vir sy avontuur- en jagverhale, en in Die meisie op die bus ander liefdesverhale blom die liefde tussendeur al die avontuur. Die humoristiese 'Ses dooie bees langs die grensdraad' gaan oor twee verliefdes wat eers die jare lange vyandskap tussen hul vaders, wat ook bure is, moet blus alvorens hulle kan afhaak. 'Tussenspel op Etosha' vertel die storie van 'n veldwagter wat graag die senator se dogter wil beindruk. Maar dan stel die parkhoof hom lelik in die verleentheid om die kampvuur met allerhande stories oor hom ...

Author Doc Immelman

View full details