Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485304333 | Published: October 1, 2016 |

Post mortem

Post mortem

Regular price R 60
Regular price R 190 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Drie hopies grond van drie grafte en die drie mense aan wie die grafte behoort: Vytjie, Basjan en Gulu. Elkeen moet vertel hoe hy of sy aan sy dood gekom het. Trien is die sameroeper van hierdie byeenkoms na die dood. Sy behartig die post mortem. Hoe het dit gebeur dat haar man, haar huiswerker en plaaswerker dood is?
In hierdie drama deur Pieter Fourie moet Basjan, Vytjie en Gulu aan Trien vertel en demonstreer wat gelei het tot hul dood. Dit word duidelik dat Trien se pienk pilletjies haar blind gemaak het vir die dinge wat rondom haar gebeur ...

Author Pieter Fourie

View full details