Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485304456 | Published: October 1, 2015 |

Ouma is 'n Kroek

Ouma is 'n Kroek

Illustrator:Tony Ross
Regular price R 180
Regular price Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

"Ontmoet vir Ben se ouma. Sy lyk maar soos enige ander ouma:
Sy het grys hare.
Sy het vals tande.
Sy druk gebruikte snesies in haar mou op.
En ... sy's 'n internasionale juweeldief!'

'In hierdie juweel van 'n boek kombineer Walliams skreeusnaakse komedie en 'n emosionele boodskap meesterlik.' Daily Mail

'Enigiemand wat dink oumas dra net ligpers en speel Krabbel sal hardop lag.' Telegraph

'Bou voort op Roald Dahl se tradisie van humor en oneerbiedigheid.' Courier Mail, Australië

Author David Walliams

Illustrator Tony Ross

View full details