Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485304470 | Published: November 1, 2015 |

Die skoenlapperleeu

Die skoenlapperleeu

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'Ek sal my lewe lank aan jou dink, ek belowe ek sal. Ek sal jou nooit vergeet nie.'

Bertie red 'n wit leeuwelpie uit die veld in Afrika. Hulle is onafskeidbaar, maar dan word Bertie ver weg na 'n kosskool in Engeland gestuur en die leeu word aan 'n sirkus verkoop. Bertie sweer hulle sal mekaar eendag weer sien, maar die skoenlapperleeu maak seker dat hulle vriendskap nooit vergeet sal word nie.

'Die skoenlapperleeu is uniek onder diere en boeke en sal almal se harte raak - jonk sowel as oud.' Virginia McKenna, Born Free-stigting

View full details