Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485304548 | Published: November 1, 2015 |

Die kuns van katwees

Die kuns van katwees

Illustrator:Daniel Hénon
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'Kom-kom-kom!' miaau 'n eenoog-afbeenkat. 'Ek is die berrroemde Kolonel Klou, hoogleraarrr-professorrr-grootkokkedoorrr van die Landelike Universiteit vir Indrukwekkende Spogkatte! Op die prrrogram vir die week: Maandag, Waagmoed en Aptyt! Dinsdag, Higiëne en Vryheid ...' Kolonel Klou is op sy stukke.

Een of ander tyd breek die dag aan waarop alle klein katjies in die wêreld hulle ouerhuise moet verlaat om die kuns van katwees te gaan leer. Dis die lot wat klein Hansie Slim een Sondagmiddag in Desember te beurt val.

'n Skreeusnaakse prenteboek oor al die stoute goed wat klein katjies by L.U.I.S. (Landelike Universiteit vir Indrukwekkende Spogkatte) gaan leer voordat hulle in 'n mens se huis kom woon.

Author Fabienne Mounier

Illustrator Daniel Hénon

View full details