Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485304692 | Published: November 1, 2015 |

Lillie die heksie en die ridder Don Quijote

Lillie die heksie en die ridder Don Quijote

Author:Knister
Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wêreld. Met totale wêreldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Dié selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer.

Die lawwe ridder Don Quijote is besig om die stad op horings te neem, en dis alles Lillie se skuld! Die storieboekheld het met behulp van een van haar towerspreuke daar beland en nou saai hy oral verwoesting. Hy sien motors vir drake aan en storm met sy 'strydros' ('n fiets wat hy Roesinante noem) op hulle af. Advertensieborde val hy met sy lans aan. En by die kermis wil hy opsluit die mallemeuleperdjies bevry! En dis nog net die begin ... Maar dié soort petalje is mos Lillie se kos.

Author Knister

View full details