Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485305415 | Published: October 1, 2015 | Paperback

Asterix en die verlore Papirusrol 36

Asterix en die verlore Papirusrol 36

Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Caesar het 'n boek geskryf! Ja, sowaar! Hy het sy kommentare oor die Galliese Oorlog neergepen. Maar sy slinkse uitgewer, Sinus Apocrivus, het ander planne met die manuskrip. Is Caesar se 'Kommentare oor die Galliese Oorlog' nog volledig, en hoekom word die kopiiste skielik opgesluit? Is dit dalk omdat hulle iets weet wat die res van Gallië nie mag weet nie, en wat die hele ryk gaan skud? Wanneer een van die kopiiste ontsnap met 'n papirusrol onder die arm, is die gort gaar!

Author René Goscinny

Author Asterix

Illustrator Albert Uderzo

View full details