Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485305590 | Published: May 1, 2017 |

Die Tandeterroris

Die Tandeterroris

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Die dorp word bedreig. Vreemde goed gebeur in die middel van die nag. Kinders sit slapenstyd 'n tand vir die tandfeetjie onder hulle kussing, en soggens word hulle wakker en kry ... 'n dooie slak, 'n lewendige spinnekop, honderde oorkruipers wat onder hulle kussings kriewel en krioel.
Daar is bose magte aan die werk. Maar wie of wat sit daaragter?

View full details