1
/
of
1
ISBN: 9781485305606 | Published: March 1, 2017 |
Die seun in die rok
Die seun in die rok
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:David Walliams
Illustrator:Quentin Blake
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dennis bly in 'n vervelige huis in 'n vervelige straat in 'n vervelige dorp. Maar hy gaan uitvind die lewe is allesbehalwe vervelig wanneer jy jou kop oopmaak! Jy sal lag, jy sal huil, en as jy Dennis eers ontmoet het, sal jy hom nooit vergeet nie ...
''n Wonderlike en komiese verhaal'
Evening Standard
Verrassend, skerp en snaaks - die eerste roman vir kinders deur die skrywer van topverkopers soos Ouma is 'n kroek! en Rotburger.
'Sjarmant, snaaks'
THE TIMES
''n Heerlike Dahl-aanslag'
TIME OUT
'Goed geskryf, snaaks, roerend'
OBSERVER
Author David Walliams
Illustrator Quentin Blake
Share
