Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485305637 | Published: October 1, 2016 |

Hoe om jou draak te tem 09 - Hoe om 'n draak se swaard te steel

Hoe om jou draak te tem 09 - Hoe om 'n draak se swaard te steel

Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Daar wag donker dae vir die Barbaarse Argipel - dis amper asof die wêreld vervloek is!

Kan Harwarrus sy swaard behou, 'n draakrebellie stopsit en keer dat Alvin die volgende koning van die Wilderweste word?

'As jy Harwarrus nog nie ontdek het nie, loop jy een van die beste skeppings in moderne jeugliteratuur mis.'

View full details