Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485305668 | Published: October 1, 2016 |

Paddington 3 in 1

Paddington 3 in 1

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

'n Naamlose beertjie uit donker Peru beland op Paddington stasie met slegs 'n tas,'n halfleë fles marmelade en 'n etiket wat lees: 'Kyk asseblief mooi na hierdie beer.' Die Browns besluit om die hoflike beertjie in hul huis te verwelkom en noem hom Paddington na die stasie.
nou is Paddington soos 'n lid van dei Brown-gesin. Hy kan 'n hele lys maak van redes waarom dit lekker is om by die Browns te woon, en een daaarvan is dat hy kan deel in hul pragtige tuin.

Author Michael bond

View full details