Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485305675 | Published: October 1, 2016 |

Hanli

Hanli

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Hanli is 'n vrolike hasie wat saam met haar gesin hoog teen die kruin van 'n heuwel woon, Knibbel,knibbel,hop,hop,elke dag is presies dieselfde behalwe wanneer sy verras word!
Op 'n dag sien Hanli 'n prentjie van 'n ballerina en daar en dan besluit sy dat sy 'n dansende ster wil word, Sy sluit by 'n balletskool aan en oefen elke dag pligsgetrou.

Author Mandy Stanley

View full details