Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485305729 | Published: October 1, 2015 |

Lillie die heksie Hektor se moeilik draakeksamen

Lillie die heksie Hektor se moeilik draakeksamen

Author:Knister
Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Lillie besluit om weer 'n keer haar draakvriendjie, Hektor, te besoek. Daar gekom is die arme drake skoon geel van stres ... Drie groot draakeksamen lê vir hom voor en hy oefen verwoed om elke item te slaag. Met die eet soveel as wat jy kan-item het Hektor geen probleem nie: so klein soos hy is, het hy die aptyt van 'n beer. Maar die lekkerbekkigheid het nadele! Met sy ronde boepens sukkel sy klein vlerkies om hom in die lug te hou - en die belangrikste toets is natuurlik wie die hoogste en vinnigste kan vlieg. Hekse word nie toegelaat by die eksamen nie, maar onse Lillie is nie sommer enige heksie nie en sy laat nooit haar vriende in die steek nie.

Author Knister

View full details