Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485305736 | Published: October 6, 2017 | Hardcover

Lillie die heksie in Wonderland

Lillie die heksie in Wonderland

Author:Knister
Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Lillie is uit haar vel uit van blydskap toe sy 'n mikroskoop vir haar verjaarsdag kry. Sy wil dit al so lank hê! Wanneer sy 'n sneeuvlokkie onder die lens plaas, is sy stomgeslaan oor die prag en wil noodgedwonge 'n land van sneeu en ys besoek. Met die heksesprong beland sy in Wonderland. Maar iets is daar nie pluis nie. Die koning het vermis geraak en Somer- en Lenteland word stadig maar seker al hoe kouer. Winter neem oor. En gerugte van 'n wrede vors doen die rondte. Lillie en Hektor, haar draakvriendjie, gaan ondersoek instel.

Author Knister

View full details