Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485305873 | Published: September 30, 2018 | Hardcover

Die ridder Buik-op-den-Bodem

Die ridder Buik-op-den-Bodem

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die groot dag van die genadelose veldslag het aangebreek! Maar voordat die ridder Buik-op-den-Bodem kan vertrek, moet hierdie slak blitsvinnig 'n paar dinge afhandel. Hy moet ontbyt eet, sy Facebook-blad bywerk, sy vrou en kinders vaarwel soen, 'n prinses red, 'n potjie skaak met 'n ou vriend speel …
Die humor van Gilles Bachelet betower met hierdie vredeliewende fabel, wat met heerlike verwysings na die alledaagse lewe wys wat regtig belangrik is en wat eerder tot môre kan wag.

View full details