Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485305880 | Published: September 29, 2017 |

Die Muishuis 01 Sam & Julia

Die Muishuis 01 Sam & Julia

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Sam en Julia woon in die Muishuis.Julie bly saam met haar ma in 'n baie klein kamertjie op die boonste verdieping. Sy het nie 'n pa, boeties of sussies nie, en ook geen oupa of ouma nie. Julia is BAIE nuuskierig en BAIE eiewys. Sy hou van opwinding en sodra sy verveeld is, gaan sy buitentoe. Op soek na avontuur. Met haar maatjie Sam.
Sam woon in die middel voor in die Muishuis. Hy bly saam met sy pa, ma, boeties en sussies. Hy het twee oupas en oumas, 'n paar tannies en een oom. Sam is BAIE skaam en BAIE soet. Maar as hy saam met Julia is, doen hy dinge wat hy andersins nooit sou aandurf nie. Die twee is onafskeidbaar.

Daar is meer as 100 000 eksemplare van die oorspronklike Nederlandse uitgawe verkoop en die boek is in 2012 bekroon met 'n Silveren Penseel en in 2015 met 'n Gouden Boekprys.

View full details