Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485305934 | Published: March 1, 2017 |

Koning eenoog

Koning eenoog

Regular price R 110
Regular price R 350 Sale price R 110
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In 1957 emigreer die negejarige Henk van Woerden vanaf Nederland met sy gesin na Kaapstad - leertas in die hand, mussie oor die ore, serp om die nek, glasoog in die oogkas. Eers veertig jaar later ontdek hy wat die rede was vir hierdie vertrek na Suid-Afrika: Sy pa was 'n kollaborateur in die Tweede Wêreldoorlog. Die emigrasie is die begin van 'n lewe as buitestaander en vorm later die rooi draad in sy skilderye en literêre werk.

Koning eenoog is die 'n boeiende biografie van die ewig soekende emigrant Henk van Woerden (1947-2005), 'n skrywer wat nie net 'n bekroonde oeuvre agtergelaat het nie (Een mond vol glas - Alan Paton Award en die Frans Kellendronk-prys, Ultramarijn - Gouden Uil en Inktaap) maar ook die Nederlandse literatuur oor Suid-Afrika verander het.

Author Toef Jaeger

View full details