1
/
of
1
ISBN: 9781485306085 | Published: May 1, 2017 | Paperback
Asterix in Spanje 14
Asterix in Spanje 14
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:René Goscinny
Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die dapper Iberiërs hou nog die fort teen Julias Caesar, net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliërs reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pépé uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem. Langs die pad moet hulle egter teen 'n oeros baklei en die nukke van die astrante Pépé trotseer...
Share
