1
/
of
1
ISBN: 9781485306368 | Published: September 1, 2016 |
Die koning
Die koning
Author:Dick Bruna
Regular price
R 85
Regular price
R 0
Sale price
R 85
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees.
Die klein koning woon in 'n mooi paleis, maar het niemand om mee te speel nie. Hy word verlief op Rosie, die dogter van die tuinier. Maar omdat sy nie 'n kroon dra nie, mag hy nie met haar trou nie. Die klein koning kry 'n goeie oplossing: Hy haal net sy eie kroon af!
Author Dick Bruna
Share
